NewsSchools

Roodekrans landloopatlete in D12 span

Ses vorm deel van D12-landloopspan.

Ten minste 13 van Laerskool Roodekrans se landloopatlete het deel van die top 20 gevorm na afloop van die D12 Kampioenskappe.

So sê skoolwoordvoerder Marike Cronjé. Sowat 22 Roodie-landloopatlete het aan die afgelope D12 Kampioenskappe deelgeneem. Van die deelnemers het vyf atlete die D12-span gehaal en een is as reserwe gekies. Dié atlete is Marizenne Jonker (o.10), Anro Cilliers (o.10), Lee-Challe Kriel (o.11), Emile van Zyl (o.12), Ashley Shaw (o.12) en Barry Diedricks (o.13).

“Die afgelope seisoen het ons bykans 90 atlete gehad wat voluit deelgeneem het.

“Ons is baie trots op ons landloopatlete.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button