Local newsNewsUpdate

Father speaks out after daughter’s brain surgery

Source alleges that school did not assist when notified.

The father of the schoolgirl who suffered brain hemorrhaging after a fight with another schoolgirl spoke to the Record on 28 February, the day after his 16-year-old daughter had undergone brain surgery at the Charlotte Maxeke Johannesburg Hospital.

The father told the Record that despite the doctors regarding the injury as extremely serious and labelling it an emergency, they had to wait from 9am until 1.50am the next day before she finally was operated on. The operation seemed to have been a success.

The father also contradicted what the mother of the other girl involved in the fight had said, claiming that in fact his daughter was the one being bullied and challenged to the fight.

He also denied her claim that it was “just a light punch on the chin”.
The father will be laying charges. He also expressed his dismay at Hoërskool Die Burger, saying that they have not contacted the family to ask about his daughter’s wellbeing and said that they were “only worried about keeping their name out of the newspapers”.

For the full story on the parents’ ordeal at the hospital and more, read next week’s edition of the Record.

Mother tells her version of schoolgirls fight — 26 February

On 26 February two schoolgirls from Hoërskool Die Burger allegedly were involved in a fight that led to one girl requiring brain surgery.

The mother (name known to the Record but is withheld for the sake of protecting the identity of the minor) of the girl who is accused of putting the other girl in hospital contacted the Record shortly after the article had appeared on the Roodepoort Record website and told a different version of what took place.

According to the mother, for the past two weeks her daughter had been bullied by the girl who now is in hospital. She even went as far as opening a case of bullying at the Sophiatown Police Station.

The mother alleges that on that fateful day her daughter refused to meet the other girl in a park to fight it out but was forced to go there. At the park she refuse again but then gave the other girl “only a light punch on the chin”, after which the other girl collapsed.

The latter had brain surgery at 3.15pm on 27 February.

Schoolgirl fight ends in one requiring brain surgery — 27 February

A female pupil of Hoërskool Die Burger allegedly was beaten up so badly in a fight with a fellow female pupil that she was taken to Charlotte Maxeke Johannesburg Hospital for emergency brain surgery on 27 February.

A source told the Record that on the afternoon of 26 February after school the two girls (either in Grade 10 or 11) were involved in a fight in a park that is “a block or two away from the school”.

At this stage it is unclear what the fight was about since the girl allegedly is so incapacitated due to her injuries that she has not been able to communicate the turn of events to her parents. She allegedly also has problems to control her bodily functions.

Headmaster of Hoërskool Die Burger, Basie Smit, did confirm to the Record that the incident took place but denied that the school had an indifferent attitude.

He said that the school was “dealing with the matter internally” and that they already have called in the one girl’s parents and are waiting for the injured girl’s parents also to come to the school.

At the time of receiving the information from the source and speaking to Smit (at approximately 11am) the Record could establish that the injured girl’s parents were with her at the hospital, waiting for her to go into theatre.

For the full story read next week’s edition of the Record.

 

Related Articles

40 Comments

  1. Brain Injury and they want to call in the parents, she should be prosecuted for attempted murder and the parents of the injured should sue for damages

  2. Boelies op skool is so oud soos skoolgaan. 30+ jare gelede was daar ‘n boelie in ons skool. Ina Kriek – sal ek ooit daai naam vergeet! Sy was ‘n jaar ‘agter’ my maar dit is nie al wat agter was nie ;-) .. Sy het meisies links en regs geboelie en omrede sy loshande die grootste geboude kind in die skool was het nie een van die onderwysers van die, wat destyds bekend was as die strengste skool op die Wesrand, of die hoof haar ooit aangespreek nie.

  3. Maby she should be the one that’s going under surgery, I wish you could see hou heartless thees girls are!!! And to think it is white girls. Estelle I hope you get well soon and cindy I hope you sleep well tonight for you never know when you’re lying there

  4. As n baie bekommerde ouer wil ek my opinie lug. Daar is geen dissipline in HS Burger nie. Die hoof is meeste van tyd nie eers by die skool nie en dit is bykans onmoontlik vir ouers om met hom te praat. Kinders is meeste van skooltyd op velde of in toesigklasse agv afwesige personeel. Minimum werk word gedoen. N skoolkind op n motorfiets het verlede week agter in my motor vasgery nadat hy nie kon briek nie. Hy was besig om nar te speel. Die kind het nie n lisensie nie. Die dames in kantoor het my egter vertel dat dit niks met skool uit te waai het aangesien dit buite skool gebeur het. Wat van al die kinders op die sypaadjie as my kar nie die motorfiets geblok het nie? Dit is so jammer dat n skool wat eers as top skool bestempel is, nou op rand van afgrond staan agv wanbestuur. Die hoof is meer gepla oor sy spiere as oor die skool.

  5. Sjoe hoe erg is dit! Ek dink dit is dat dat iemand ingryp en red wat te red is van die skool. Ek self was in HS Die Burger maar as iemand my vandag vra waar ek skool gegaan het antw ek eerder nie, vrek ek kry te skaam. Ongelukkig het ek wel nog n sussie wat daar skool gaan. n Rukkie terug moes ek haar vroeg gaan uit teken omdat hul weereens nie klas geloop het nie weens tekort aan personeel. My ma kon haar nie self gaan haal het nie, sy was by die Dr. Toe ek in die kantoor kom kry ek n vreeslike ongeskikte ontvangsdame wat vir my se ek is nie die kind se ouer nie maar sy het nie lus vir my kinderk@k nie so ek moet my sussie vat en loop. Nie een keer het sy die moeite gedoen om te vra hkm my ma nie self daar is nie. Net haar eie aannames gemaak en my soos n stout skoolkind behandel. Wonder net waar die skool aan hul personeel kom. As hul dalk meer profesionelle mense aanstel wat regtig belangstel in die skool se belange dan sal sulke vreeslike goed dalk nie gebeur nie. Ek is seker die drama moes al in die skoolgronde begin het, en iemand moes sekerlik daarvan gehoor het maar weereens niks gedoen nie. Ek hoop regtig hierdie arme kind sal okay wees, geen mens het die reg om n ander so te behandel nie. En ek hoop dat daar verdere ondersoek ingestel sal word aan die bestuur en dissipliene van hierdie skool.

  6. Die dissipline by hoerskool die BURGER is pateties. My kinders was in die skool toe mens dit nog n skool kon noem, nou het dit ontaard in n sirkus weens swak bestuur.

  7. Die dissipline by hoerskool die BURGER is pateties. Kinders loop en rook in skooldrag as mens dit nog skooldrag kan noem. My kinders was ook in die skool toe memns dit nog n skool kon noem nou is dit n sirkus weens wanbestuur.

  8. Vaderland wat het met die skool gebeur. Ek was ook n leerder van hs die burger. Maar vandag is ek te skaam om te se dat ek ook in die skool was. Ek dink die hoof en die onderwysers moet hulle vingers uit hulle@@@@@ trek en begin verandwoordelikheid vat. Julle is pateties ruk julle self reg man.waar is die dae wat ons oudleerders trot kon wees op die skool waar ons was.

  9. Ek dink die onderwysers van hoorskool die burger word betaal om op hulle agterstewe te sit. En ni eers om te praat van die hoof ni.ek was self n leerder van burger en was trots op my skool maar nou is ek te skaam om te se ek was daar op skool. ons het darm n hoof en onderwysers gehad maar vandag is daar net n klomp clowns. Ruk julle self reg man. Julle is erger as ons regering.

  10. Mense oorkant die skool het gese hulle het die skool gebel toe se die skool hulle sal n ambulance bel en laat kom toe estelle se ouma hulle daar aan kom was daar niemand behalwe n maaitjie op die toeneel nie nie eers n onderwyser het adgekom om eers te kom kyk is sy okay nie ek dink eerlik die skool is pateties

  11. If the girl was bullied way are the other girl is in hospital needing brain surgery and if it was a light punch how is it that her chin are blue and swollen this doesn’t make any sense

  12. Ek ruik rerig n rot in die storie. As n kind vir 2 weke geboelie word hoekom was dit nie onder die skool se aandag gebring nie. Dan was die voorval nie hier nie. Hoekom is daar nou sake gemaak na die voorval en daar gehoor is hoe erenstig die ander kind beseer is. Maar soos ons weet geregtigheid sal seevier. Daar is ander kinders wat ook met die kind maats is en se sy is geen boelie nie. Kan nie glo n ligte tikkie op die kakebeen veroorsaak bloeding op die brein nie. Die kind gaan al vir 3de jaar skool en sy was nog nooit in die moeilikheid weens wan gedrag en bakleiery nie. Hoekom nou.

  13. Was the mother present at the fight? A light punch to the chin resulting in brain surgery??????? Not likely.

  14. Ek glo ni die storie ni sy sal nu op stan vir har kind ek ken die kind wat in die hospital is sy is n bja nice kind en is bja rustag ek se nu nog hule moet har lat toe sluit sy behoort ni in die skool ni sy sal dit met ander kinder ok doen sy behoort ok ni op die straad ni as sy so is wil ek ni weet hoe har ma en pa har grt gemk het ni want as dit my kind was het ek seker gemk sy gn vir bja lank petal wat as dai kind dit ni mak ni wat moet har arem ma en pa moet deer gn ek sal te skam wees om uit my huis te kom as dit my kind was wat so op straad beklui het rrg war

  15. N paar weke voor die bakleiery was ek saam die meisie (die een wat seer gekry het) en die ander meisie wat haar geslaan het het vir dae aan een aangegaan met die een wat seer gekry het , syt gedruig dat as sy ons naby haar boyfriend kry gaan sy ons almal slaan, die meisie wat seer gekry het het al vir haar meer as net een keer gese om op te hou en sy het net aangegaan sy wou die een wat seer gekry het voorheen ook al geslaan het en sy het gese sy gaan nie baklei nie !

  16. Nou wat noem jy dit as die graad 10 meisies die graad 8 meisies in badkamer vas druk en ha waarsku sy gan die graad 8 in stukkies laat le en daar is baie maats van die graad 8 ook wat gesien het hoe Estelle die ander kind boelie en sleg se en selfs na die bakleiery het Estelle se maats nogsteeds aan gegaan met die graad 8 meisie! En die Skool was bewus van die geboelie ry self die oggend nog voor die bakleiery gebeur het! En ja dit was net 1 jou gewees want die graad 8 het nie n keuse gehad nie baie burgerliete was daar en kan Getuig daarvan! Dis nie reg om te boelie nie maak nie saak wie jy is of hoe oud jy is nie!!!!!

  17. Ek kan ni glo dat ‘n skool so agteruit kan gaan ni. Dis nou wat gebeur as daar ni meer dissipline is ni. Kinders is ni meer bang vi onderwysers ni, maar onderwysers is nou bang vi kinders. Ek myself was ‘n leerder by Die Burger en dit was ‘n “amazing” skool. Ek is so teleurgesteld in dit wat nou daar aangaan! Ek hoop di ouers van di beseerde meisie vat di saak verder! Di boelie mag ni wegkom daarmee ni!

  18. Okay hoe kry jy bloeding op die bruin as dit net een hou was en hoekom is die meisie se male nooit ingeroep gewees skool toe nie as die skool bewus was daarvan nie as daar so baie kinders op die toeneel was hoekom kom hulle nie na vore en se wat gebeer het nie

  19. As dit n ligte hou was soos die ma van die kind se hoekm is daar n merk aan haar gesig en hoe kon sy val van n ligte hou. Wonder maar net.

  20. Well die dag na die fight was daar I onnie wat die meisie “Thereza” geondersteun het deur dat sy met een hou die ander meisie koud geslaan het,εη hy het vir haar gese sy het baie goeie hande εη I I tap op di rug gegee,met I smile op sy gesig,vir my is dit werklik baie verkeerd εη die Thereza meisie kon nie met een sagte hou vir estelle(die in in hospitaal)geslaan het lat haar kakebeen blou is ni,dit klink baie fishy

  21. Ek ken vir stella baie lank sy is nie silke tiepe persoon om iemand te boelie ni sy het I baie sagte hart εη sy was saam my op laerskool….soos die ma se het estelle haar dogter geboelie vir 2 weke lank well ek se stront ek is in H/S die burger εη sy was nie naby daai Thereza meisie nie,stella is nie iemand om ander kinders te boelie ni…kyk waar is stella vandag deur Thereza my woorde is daai kind moet rrg I straf εη I half kry…..as dit m dogter was wat seer gekry het sou ek serker maak di ander kind sal betaal vir wat sy gedoen het

  22. Nou van een ligte tik in die gesig slaan jy nie iemand KO nie….die een wat dit sê moet hulle kop laat lees….ek sê vat die saak verder die Thereza meisie het nie die reg gehad om Estelle te slaan nie…..Hulle wil sê dat Thereza meisie nie wou baklei het nie waarom is sy dan tog naar die parkie toe gegaan als sy dan nie wou baklei het nie ? Die Ma van Thereza wil dit nou goed praat met haar dogter was geboelie…..Dis my vraag aan die Ma van Thereza is als jou dogter iemand boelie het die ander kind reg om haar die Hospitaal in te slaan met een bloeding in die brein ?

  23. Where is the dicipline today, I am sitting in the same situation with bullying in my daughters school. What has this world come to

  24. Hoe de v*k kan ‘n 14 jarige meisiekind ‘n 16 jarige meisiekind met 1 hou in die hospitaal inslaan. Mense kom elke dag in kar ongelukke wat hulle koppe 100 keer harder slaan en hulle het nie brein surgery nodig nie. So vra jouself was daar nie dalk voor die bakleiery iets fout met die kind nie. Ek meen regtig dink logies vir julle self. Gaan vra julle geneesheer of ‘n geleerde persoon of dit moontlik is.

  25. Gelukkig is die meisie in die hospitaal nou wakker en as sy en haar pelle enige decency het sal hulle die waarheid vertel van wat regtig gebeur het. Sodat ons almal kan weet wat het gebeur en dan kan almal ophou spekuleer want almal blameer nou 1 girl waar ek dink altwee het skuld daaraan.

  26. Almal verontskuldig die meisie wat in die hospitaal le, maar as sy regtig so groot engeltjie was soos almal wil voorgee wat het sy by die parkie gaan soek…waar is mense se mentaliteit…

  27. Stella is n baie sweet kind en het goeie maniere sys ni di tiepe wat iemand gan buli ni so ek dink di meisie en haar ma vat n vet kans. Dit moet verder gevat word want di meisie gaan dit net weer aan iemand anders doen.

  28. Hi almal asb my dogter is reg groot gemaak. Omstandighede buite my kind se beheer het wel gebeur! Ek vra jule almal asb om my dogter uit te Los wees vanaand n ouer en groot mens my dogter is 14 en dit was haar eerste keer wat sy ge dwing was om te baklei Maar my dogter kry op die oomblik so veel oproepe van mense af wat haar wil seer maak en wil dood maak as gevolg van die hele geveg! Ek vra jule mooi vanaand asb as n ouer en as n mens laat ons 2 huis gesinne die saak uit sorteer! Asb hou op om my dogter te bel en haar te dryg met haar lewe! Ons voel sleg oor Estelle en wat gebeur het Maar Chanel en almal wat my kind sleg se asb onthou sy is ook net n kind! Jule is ook ouers of het broers en sisters dink asb voor julle weer snert post of my dogter kontak asb! Bel my eerder of Facebook my Maar Los my dogter uit asb en baie dankie!

  29. Ek wil net graag weet hoekom vra die ma nou hulle moet haar kind uitlos. Wie het dit begin met die storie aan die koerant dat estelle n boelie is. As dit my kind was wat geslaan het en vir my kom se het daarvan sou ek dadelik parkie toe gegaan het en gaan kyk het hoe dit met die kind gaan wat uit le in die parkie. Estelle se ouers het nog geen coment of berig gegee nie. Estelle word net sleg gese. Thereza se ouer he nou nog nie eers met haar ouer in kontak gekom om te hoor hoe gaan dit met haar nie. Nou wat se dit vir jou glo gaan sake maak teen estelle vir boelie by die polisiestasie. Ek hoop haar ma het ook vir hulle gese dat thereza se geskenk 2 weke terug was n slaansak en boks handskoen. O ja en estelle is ook maar net 15 sy is geskend vir die res van haar lewe met n pyp van haar brein af tot in haar maag. Die bloeding was so erg dat die dr gese het as sy nie n nood operasie gekry het nie sou sy binne 4 dae gesterf het. En dit was as gevolg van die vuishou teen haar kakebeen sy was uit ons weet nie wat haar kop getref het toe sy geval het nie. So mense glo en dink maar self wat julle wil van die bakleiery die waarheid sal uitkom.

  30. Doctors se bloedding op die bruin is nie n proebleem wat kan gelos word nie dis doodelik so hoe kom n baie gesonde kind bloeding op die bruin het sorry om te se maar estelle se doctor het confirm dat dit bloeding well asgevolg van die bakleiery was en het sy nie die operasie gekry nie sou sy binne 4 dae gesterf het ons almal vind dit moelik om te glo dit was net een ligte hou so laat mens wonder was daar nie meer nie die waarheid sal well uit kom ek as n ma sal defnetief nie nou meer net in n kantoor sit en dit uitsort nie ek sou dit verder vat want in die geval is dit een kind wat n ander kind se lewe vernietig het want sy moet nou baie versitig wees en elke 3 maande trug wees by hospitaal

  31. Vir die meisie wat die kind in die hospitaal in slaan met bloeding op die brein se ma mamma wil ek net vra “Hoekom hardloop julle koerante toe en se haar sleg,terwyl sy haarself nie kan verdedig nie,en nie hospitaal toe om te kyk of sy ok is nie,REGTIG

  32. Hey almal… ek lig my opinie maar wil net eers se dat dit baie baie goed gaan met die girl in die hospitaal.dank die vader als het goed geloop. Dan mensies dis n saak tussen die 2 families baie ken die beskuldigde en baie van julle ken die girl in die hospitaal almal sal saam die een staan wat hulle die beste ken almal het hulle eie opinies wat fair is. Stories word aangelas wat nie eers waar is nie niemand sal die waarheid weet nie.dit help nie julle se mekaar sleg nie,en ook nie een van die meisies nie.Dit was baie traumaties vir die ouers van die girl wat in die hospitaal le, maar na die opp voel hulle baie better en dank god als was n suksess. Hou op julle ore uit leen. Aan die wat hoop die saak word verder gevat.. ja dit word verder gevat,dis nou in die hande van die polisie en die 2 families. Wil ook dan net bysit hoop dit was n les gewees vir die kids. Ons as ouers moet ons kinders van kleins af die regte dinge leer en n voorbeeld wees vir hulle..ons moet hulle die do’s and dont’s leer asook die nagevolge..ek weet ons kan ons kinders tot die beste van ons vermoee groot maak en leer maar moet nie ophou nie al is jo kind hoe oud. Bulling is n ongelooflike groot probleem in die skole vandag en dis weens die omstandighede waarin hulle groot word..bullies kort net so baie hulp soos die victim wat gebully word dis n erinstige saak dis nie iets wat net afgelag word nie ouers moet net meer aandag aan hulle kinders gee(bullies en die slagoffers van bullies).sterkte aan die families hoop die girl herstel ten volle wat sy sal doen ..en aan die skool wow julle was so veel soos min help…dis letterlik n skool waar onnies agter oor sit, als aflag,is altyd alwesig en word dan nog betaal daarvoor…julle reputasie is in die drain af al n paar jaar terug.waar wat een van julle gese het mr spiere gee nie om oor sy skool nie!!!!!hy ook gese hulle sal die saak internally ondersoek maar hoe as daar nie eers een onnie na die toneel toe kon gaan nie so hoe de hell wil hy dit doen as hulle selfs nie weet wat aangaan nie?shame on ,your school and your staff. Ja ek was ook n leerder daar en daardie onnies is geen voorbeeld vir die kinders nie hule staan en rook voor die kinders en van hulle(onnies) ruik soos alkohol 8uur in die oggende..gin wonder die skool so agteruit gaan nie. my opinie is gelig… totsiens!!!

  33. Everyone commenting here is playing judge and jury. None of you were there so. Leave it for the law. Leave the kids alone. In a few months from now they may be best of friends and everyone else still fighting. Grow up peoople

  34. My dogter is ook in gr 10 het gehoor hoe bespreek die dogters wat hul van plan is om met die een in gr 8 te doen hoe kan groter kinders betrokke wil raak ai ek kan nie glo dat hul so ver wil gan nie dan kan die kind se familie maar ook inklim ai mense los dinge uit hoekom angaan oor iets wat niks met jul te doen het nie een persoon het klaar seer gekry genoeg is genoeg

  35. Vir twee meisies om so te staan en baklei, en dit in die publiek!! Skaam vir julle!
    Kan beslis nie dames genoem word nie!!!
    Hoop albei het hieruit n les geleer.

  36. Sjoe, lyk my H/S Burger is nie ‘n plek om jou kind in te skryf. Daai skool het al so ‘n bad reputation agv kids wat op skoolgronde loop en rook en dit in skool klere, gedrinkery ens. En nou die situasie waar een kind so erg beseer is, Burger moet ‘n medalje kry vir die swakste skool in Johannesburg…die TOP PUNT van slegheid? Sterkte aan die mamma en pappa van die kind in die hospitaal my gebede gaan uit na julle. Soos hulle se moenie doen aan ander wat jy nie aan jouself gedoen wil he!

  37. Ai tog gan almal nog steeds aan laat die ouers en kinders meeting hou en sorteer die storie uit help nie almal se mekaar sleg nie en weeet absoluut niks nie ai toggie word groot.

  38. Ek wil net weet wie gee enige van julle die reg om sulke opinies te lig. Nie een van julle weet wat die sutuasie was nie en julle wat regte wil op bring Thereza het ook regte of sy nou reg of verkeerd is en word dit wel as self verdediging gesien wat dan hoe gaan julle almal dan oor julle opinies voel julle ontneem haar regte ook deur haar naam te noem in teen deel die wat haar bel en dreig dit is ook pooging tot moord. Dit het niks met niemand van julle te doen nie.

Check Also
Close
Back to top button