Laerskool Horison – Die skool van kampioene

Laerskool Horison is 'n skool waar jou kind kan uitblink in akademie, kultuur en sport.

By Laerskool Horison volg hulle ‘n waardestelsel wat lewenskwaliteite by hul leerders vaslê en ‘n dissiplinêre opvoedingsbeleid wat waardigheid, eerlikheid en respek kweek. Dit is vir hulle belangrik om leerders te help om volwaardig te ontwikkel en om ‘n gesonde balans te handhaaf tussen akademiese-, sport-, kulturele en geestelike ontwikkeling.

Exit mobile version