GalleriesSchools galleries

KYK: Hories en Havies se haasbekkies gaan grootskool toe

Daar was meer glimlagte as trane

Laerskool Dr Havinga en Laerskool Horison het op 8 Januarie die nuwe Graad 1’s vir 2019 verwelkom.

Die Record was daar om hierdie groot dag met die leerders en ouers te deel, en kon gelukkig baie meer glimlagte as trane op kamera vasvang.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button