Kom geniet ‘n lentedans

Die Tradisionele Boeremusiek aan die Wesrand hou op Saterdag 6 September ‘n Lentedans in die Witpoortjie ontspanning sentrum geleë op die hoek van Suid en Vermooten straat. Die Lekker Kêrels Orkes stel ook hulle nuwe laserskyf vry.  Daar sal ook ‘n Lente koningin en twee prinsesse uit die ondersteuners aangewys word die aand. Orkeste wat …

Die Tradisionele Boeremusiek aan die Wesrand hou op Saterdag 6 September ‘n Lentedans in die Witpoortjie ontspanning sentrum geleë op die hoek van Suid en Vermooten straat. Die Lekker Kêrels Orkes stel ook hulle nuwe laserskyf vry.  Daar sal ook ‘n Lente koningin en twee prinsesse uit die ondersteuners aangewys word die aand. Orkeste wat gaan optree is Piet snyman, Die Lekker Kêrels, Gawie Swanepoel, Stephaan van Zyl en die Barnards.  Bring asb u eie mandjie met eetgoed en drinkgoedjies saam en kom geniet egte Tradisionele Boeremusiek op sy beste.  Toegang is R50 per persoon en kinders is welkom en gratis. Die verrigtinge begin om 5nm en gaan tot laataand duur. Kontak gerus vir Flip Snyman by sel no 082 624 5308.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version