KidsLocal newsPrimary SchoolSchools
Havies verwelkom 2023 se graad 1-leerders
Die dag het met 'n belofte van baie kennis, pret en genot begin.
Witpoortjie — Die eerste dag van grootskool het met groot opwinding vir Laerskool Dr Havinga se nuwe graad 1-leerders begin.
Die nuwe leerders het nuuskierig na hulle juffrouens se klasse geloop, reg om die nuwe skooljaar aan te pak.
Die dag het met ‘n belofte van baie kennis, pret en genot begin.