Local newsNewsSchools

Kruiner-slimkoppe presteer

Hulle is Kiara du Toit en Hayden Vorster...

Twee Laerskool Helderkruin-leerders het onlangs uitgeblink in die eerste rondte van die Johannesburg-Wes Departementele Mental Maths-kompetisie.

Hulle is Kiara du Toit en Hayden Vorster. Die twee slimkoppe het deurgedring na die tweede rondte van die olimpiade wat na verwagting binnekort sal plaasvind.

Kiara du Toit en Hayden Vorster sien uit na die volgende rondte van die olimpiade. Foto: Alanicka Lotriet.

Die skool is trots op die leerders se uitmuntende prestasies en wens hulle sterkte toe met vir die volgende rondte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button