Laerskool Helderkruin se tennisspelers vaar baie goed, met ‘n spoggerige sewe van hulle wat onlangs vir die D12-spanne gekies is. Daar moet beslis van hulle kennis geneem word.
Die skool wens graag die volgende leerders geluk met hul besonderse prestasie:
o.11-seuns:
• Ben-Hendrik Beukes
• Sebastian Dreyer
o.13-meisies:
• Magdeli Malan
o.13-seuns:
• Ettienne Pienaar
• Stefan Trumpelmann
• Christo de Lange
• Janu Henning
Die leerders pluk nou die vrugte van hul harde werk en sien uit na die komende toernooie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.