School sportSport

Florries gereed vir aksie in Puk-reeks

Florries het hul talent op die rugby- en hokkieveld, en op die netbalbaan getoon.

Op Saterdag, 14 Maart het Hoërskool Florida tydens die Puk Skolereeks op hul tuisveld teen Hoërskool Hans Moore gekompeteer. Florries het hul talent op die rugby- en hokkieveld, en op die netbalbaan getoon.

Keagen du Plooy.

Verskeie van hul rugby-, netbal- en hokkiespanne het oorwinnings behaal. Die o.16A-rugbyspan het gewen met 26–7, die o.15A-rugbyspan met 24–17, die eerstenetbalspan met ‘n bobaastelling van 33–12, die o.15-hokkiespan met 2–1, die o.17A-netbalspan met 18–12, die o.15A-netbalspan met 16–8, die o.16A-netbalspan met 19–9, en die o.16B-netbalspan met 13–9.

Related Articles

Back to top button