NewsSchools

Laerskool Roodekrans verwelkom nuwe lede tot die Roodie-familie

Vier nuwe onderwysers word in die Graad 3-, 5-, en 6-klasse verwelkom.

Laerskool Roodekrans het aan die begin van die nuwe skooljaar vier personeellede met groot opgewondenheid in die Roodie-familie verwelkom.

Riana Schutte (Graad 3-klas), Inette Pettit (Graad 6-klas), en Hannericke Broodryk en Ryno Eyssen, albei Graad 5-onderwysers, sal hulle kennis op die onderskeie gebiede deel en ‘n verskil in die leerders se lewens maak.

Roodies wens die nuwe personeel voorspoed toe vir die jaar wat voorlĂȘ, en hoop dat hul pad vol vreugde en goeie herinneringe sal wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button