NewsSchools

Havies sien dubbels in Graad 1-klas

Kyk gerus na die nuwe Graad 1's en hulle groot gimlagte en fronse

Die eerste dag van vroeg opstaan, tassie pak, en swart skool skoene aan trek, het op die 15 Januarie vir die jaar se nuwe graadeen-paddabeentjies aangebreek.

Laerskool Dr Havinga het hulle nuwe Graad 1-maatjies met oop arms verwelkom. Alhoewel daar ‘n paar maats was wat ‘n traan gestort het, het die meerderheid die Havie-gees dadelik aangeneem.

Kaylee Louw. Foto: Halisje Crous.

‘n Mens sou die onderwysers kon vergewe as hulle dalk gedink het daar is fout met hul visie, aangesien daar ses stelle tweelinge hul skoolloopbaan by die Havies afgeskop het.

Die gesiggies was te pragtig, en kon nie wag om voor die kamera te staan vir ‘n foto toe die Record-joernalis by die Graad 1’s se deur in stap nie.

Tweeling Riley en Tamzin Snyman. Foto: Halisje Crous.
Bianca Rudd en Mikayla Oberholzer. Foto: Halisje Crous.
Tweeling Rearabilwe en Kearabilwe Montsho. Foto: Halisje Crous.
Tweeling Makayla en Micheal Lategan. Foto: Halisje Crous.
Havies-tweeling, Shaunine en Rudolph Jordaan. Foto: Halisje Crous.
Logan van den Berg en Wian Greef. Foto: Halisje Crous.
Graad 1- Havie tweeling, Mia en Alyssa Heyns. Foto: Halisje Crous.
Zurika Rushmer en Karlien Viljoen. Foto: Halisje Crous.
Nuwe Graad 1-Havie maatjie, Hailey Botha. Foto: Halisje Crous.
Havies-Graad 1-tweeling, Miané en Tiané Swanepoel. Foto: Halisje Crous.
Daniël Burger. Foto: Halisje Crous.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button