School sportSport

Bastion en Florida sê mekaar die stryd op hokkieveld aan

Florida wen drie uit die vyf wedstryde

 

Hoërskool Florida het onlangs hul laaste hokkieligawedstryde teen Hoërskool Bastion gespeel en gemengde welslae behaal.

Die wedstryde het op Hoërskool Bastion se velde plaasgevind en die spelers het mekaar behoorlik die stryd aangesê.

Amoné Botes probeer tevergeefs om die bal by ‘n Florida-speler af te neem.

Florida het die dag met drie oorwinnings uit vyf wedstryde afgesluit.

Die uitslae was soos volg:

• o.14 wen 2–1

• o.15 verloor 2–0

• o.16 wen 3–0

• Tweedespan speel gelykop 2–2

• Eerstespan wen 3–1

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button