Hoërskool Bastion het onlangs een van hul oud-leerders vir 12 jaar se lojaliteit vereer.
Franzelle Mertz, wat verlede jaar in Graad 12 was, het ‘n toekenning van die skool ontvang vir 12 jaar getroue skoolbesoek. Sy was van Graad 1 tot 12 nie een dag afwesig nie.
Franzelle is ook verlede jaar tydens die Graad 12-prysuitdeling as die Matrikulant van die Jaar aangewys.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.