School sportSport

Kruiner se karateka ontvang dubbel SA-kleure

'Dit is voorwaar 'n eer en voorreg'

 

Karli Hotzhausen, ‘n leerder van Laerskool Helderkruin, het baie goed in karate presteer.

Sy het nie net Suid-Afrika by die afgelope Statebondspele verteenwoordig nie, maar is ook gekies om aan die Jeugkampioenskappe in Italië deel te neem.

“Dit is waarlik ‘n eer en ‘n voorreg vir haar om Suid-Afrika by hierdie twee geleenthede te verteenwoordig. Ons wens jou baie sterkte toe, Karli!” het Hanli-Mari Olivier, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button