Editor's choiceNewsSchools

Florrie word as Miss Teen Junior gekroon

Sy het ook erkenning in drie ander kategorieë gekry

 

Shanique Volschenk, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Florida het aan die Miss Johannesburg 2018-kompetisie deelgeneem, en baie goed gevaar.

Sy is as die Miss Teen Junior Johannesburg 2018 gekroon, en het ook sertifikate in drie ander kategorieë ontvang, insluitend:

• Style Award (vir beste temadrag)

• Miss Personality

• Debutante Achievement

Die laaste toekenning het sy ontvang omdat sy die meeste fondse en donasies vir minderbevoorregte kinders ingesamel het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button