Editor's choiceNewsSchools

Roodie-redenaars is raakpraters

Laerskool Roodekrans het gedurende die eerste kwartaal hul interne redenaarskompetisie gehou waaraan 44 senior en 38 junior leerders deelgeneem het.

 

Agtien van hierdie leerders het na die eerste rondte van die Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging (ATKV) se redenaarskompetisie deurgedring wat by Hoërskool Linden plaasgevind het.

Die redenaars het hul baie goed van hul taak gekwyt, hoewel die kompetisie baie straf was. Ongelukkig kon net ‘n sekere aantal deelnemers na die tweede rondte deurdring. Hulle is Lara Erasmus (Graad 4), Dawid-Louis Hattingh (Graad 5) en Léhan Kruger (Graad 7).

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button