Editor's choiceSchool sportSport

Drie Roodie netbalspelers deurna Gauteng proewe

Gauteng-span wink vir netbalspelers

 

Hoërskool Roodepoort spog met drie netbalspelers wat na die finale rondte van die Johannesburg en Mogale (Jomo) Netbalproewe deurgedring het.

Tshegofatso Tabane het na die finale rondte van die JOMO netbalproewe toe deurgedring.

Kay-Lee Harmse, Ntombi Sibambo en Tshegofatso Tabane het nou die geleentheid om vir die Gauteng-span gekies te word en aan die Gauteng Skolekampioenskappe deel te neem.

Ntombi sibamaba het na die finale rondte van die JOMO netbalproewe toe deurgedring. Foto’s: Verskaf

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button