Editor's choiceSchool sportSport

Florrie-atlete skitter tydens prestige byeenkoms

Atlete het uitstekend presteer

 

Hoërskool Florida het baie goed presteer tydens die afgelope Prestige-atletiekbyeenkoms wat by UJ plaasgevind het.

Hulle het teen atlete van Menlopark, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Noordheuwel, Hoërskool Kempton Park, Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Linden deelgeneem.

Florries se atlete het die volgende prestasies behaal:

– Tino Swanepoel het ‘n eerste plek in die 110m hekkies vir o.19’s en ‘n derde plek in die o.19 verspring behaal.

– Levandré Horne het ‘n eerste plek in die o.16 verspring en tweede plek in die 200m vir o.16’s behaal.

– Brandon van Heerden het ‘n tweede plek in die o.19 verspring behaal.

– Abraham Claasens het ‘n derde plek in die 200m vir o.14’s behaal.

– Jaliesha de Beer het ‘n derde plek in die o.19 diskus behaal.

– Claudia Aggenbacht het ‘n derde plek in die o.17 gewigstoot behaal.

Jaliesha de Beer het ‘n derde plek in die o.19 diskus behaal.
Claudia Aggenbacht het ‘n derde plek in die o.17 gewigstoot behaal.
Levandré Horne het ‘n eerste plek in die o.16 verspring behaal.
Claudia Aggenbacht het ‘n derde plek in die o.17 gewigstoot behaal. Foto’s: Adéle Bloem
Jaliesha de Beer het ‘n derde plek in die o.19 diskus behaal.
Levandré Horne het ‘n eerste plek in die o.16 verspring en tweede plek in die 200m vir o.16’s behaal.
Abraham Claasens het ‘n derde plek in die 200m vir o.14’s behaal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button