Editor's choiceSchool sportSport

Florries maak die regte skuiwe

Interhuis-skaakbyeenkoms lewer heelwat verrassings op

 

Tydens Hoërskool Florida se jaarlikse Interhuis-skaakbyeenkoms het 33 leerders mekaar die stryd aangesê.

Die entoesiasties skaakspelers was al vroegoggend by die skool en kon nie wag dat die byeenkoms begin nie sodat hulle hul skaaktalente kon ten toon stel.

Die spelers het aan ses rondtes deelgeneem, en daar was heelwat verrassings. Daar is nie nét meegeding om as die algehele wenner van die byeenkoms aangewys te word nie, maar die Graad 8’s het ook die geleentheid gekry om vir die titel van die algehele Graad 8-wenner in aanmerking te kom.

Die uitslae was as volg:

• Marko Kies (algehele wenner)

•Michael Davis (tweede plek)

• Byrone Curgenven (derde plek)

• Sheldon Boshoff (algehele Graad 8-wenner)

• Christopher Buitendag (tweede plek)

• Vian de Beer (derde plek)

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button