Editor's choiceNewsSchools

Roodie-redenaars is radikaal!

Redenaars behaal eerste plek in nasionale eindrondte

 

Hoërskool Roodepoort se Graad 10- en 11-redenaarspanne het baie goed tydens die Radikale Redenaars-kompetsie gevaar.

Vier spanne het na die nasionale eindrondte, wat op 14 Oktober by Hoërskool Garsfontein plaasgevind het, deurgedring. Twee spanne, die Graad 10 Engels en Graad 11 Afrikaans, het ‘n tweede plek behaal.

Hierdie groep het die Afrikaanse kategorie gewen. Agter: Jared Swanzen en Leon Veirra. Middel: Petro Janse van Rensburg. Voor: Siya Mokwena en Simoné Spangenberg. Foto’s: Verskaf

Die ander twee spanne, Graad 10 Afrikaans en Graad 11 Engels, het ‘n eerste plek behaal, wat hulle die top spanne in Suid-Afrika maak.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button