Editor's choiceSchool sportSport
Florrie-netbalspeler is tops
Sy is as een van die top 35-spelers in die o.16-ouderdomsgroep.
‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Florida het onlangs haar staal op die netbalbaan gewys.
Claudia Aggenbacht is tot die Gauteng-span verkies, en het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.
Sy is as een van die top 35-spelers in die o.16-ouderdomsgroep by die toernooi aangewys.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!