Local newsNews

Ons Huis is ‘n halfeeu oud

Die verrigtinge het die Vrydagaand begin toe Elmien Botha met haar praatjie getiteld Jollie Patrollie tot op 80 die gaste se lagspiere gekielie het.

Residentia Ons Huis het onlangs hul 50ste verjaarsdag gevier.

Die verrigtinge het die Vrydagaand begin toe Elmien Botha met haar praatjie getiteld Jollie Patrollie tot op 80 die gaste se lagspiere gekielie het.

Johan Gouws en Danny Burnett van die Weltevreden Lions. Foto: Roelien Vorster.

Saterdagmiddag is ‘n braai gehou om die honger te stil. Daar was ook ‘n potjiekoskompetisie.

Kapenaar Vernon Muso het gesorg vir lekker Afrikaanse musiek voor die rugby op die grootskerm gebeeldsend is.

Berdien de Beer en Tumi Mokgathle. Foto: Verskaf.

Volgens Dalene de Wet het hulle ook familielede opgespoor wat destyds by die ontwikkeling van die sentrum betrokke was. “Dit was ‘n suksesvolle naweek wat almal ten volle geniet het,” het sy gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button