NewsSchools

Bastion se rugbyafrigters vereer

Rugbyafrigters gelukgewens met rugbyprestasies

Twee van Hoërskool Bastion se rugbyafrigters het onlangs bewys dat harde werk wel vrugte afwerp.

Wesley Pretorius is as Sentraal-Wes se 0.18-spanbestuurder aangewys en Daniel Scholtz is tot die keurkomitee vir die 2017 Cravenweekproewe verkies.

Monique Naudé, die skool se skakelbeampte het gesê dat hulle baie trots is op die twee afrigters. “Ons wens hulle geluk met hierdie uitsonderlike prestasie, en alles van die beste vir die onderskeie toernooie,” het sy gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button