Editor's choiceLocal newsNews

Ou getroudes nog baie lief vir mekaar

Paartjie vier hulle 50ste huweliksherdenking

“Ek is nog baie lief vir my man. Hy bederf my baie.”

Dit is die woorde van June Steyn, 69, oor haar man met wie sy al 50 jaar getroud is.

Albert en June Steyn is vir die afgelope twee jaar inwoners van Residentia Ons Huis in Florida.

Albert, wat 74 jaar oud is, maak gereeld van die tehuis se groot kombuis gebruik om sy liefde vir bak en brou uit te leef. Hy lewer ook tuindienste.

June geniet dit by Ons Huis en hou daarvan om met die ander inwoners te gesels.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button