![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/20/2016/07/NadiaNoack_Skaak_60755.jpg)
Nadia Noack, ‘n leerling van Hoërskool Bastion, het ‘n sesde plek uit 378 skaakspelers behaal.
Sy het die afgelope skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Skole Sportkampioenskappe deelgeneem wat by Glenwood High School in Durban gehou is.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!