NewsSchools

Hanù ryg medaljes in

Hanù Kilian wys wat in hom as gimnas steek.

Die Roodies is trots op hul eie Hanù Kilian, 12, wat lyk of hy nie kan ophou die medaljes inryg nie.

Dié Graad 7-leerling van Laerskool Roodekrans is ‘n passievolle gimnas wat by Visions Gymnastics oefen. Hy het onlangs die Streek 5-gimnastiekkompetisie in Pretoria gaan deelneem as een van slegs ses gimnaste wat in die SA-span opgeneem is. Hy het ‘n goue medalje vir sy roetine op die ‘high bar’ verower en ‘n silwer medalje vir sy roetine op die vloer. Die span het ook algehele eerste plek gekry.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button