Editor's choiceLocal newsNews

Kruiners is krieket ligawenners

Ligawenners vir die tweede agtereenvolgende jaar.

Kruiners presteer goed op die sportveld en vanjaar het die o.10A-krieketspan vir die tweede agtereenvolgende jaar hul liga gewen.

Die eindstryd het op hul eie sportveld waar die Kruiners teen Weltevreden Park Primary gewedywer het, plaasgevind.

Volgens die afrigter Riaan van der Watt was dit ‘n ware spanpoging.

“Met ‘n baie stewige aanvangsgemeenskap tussen kaptein Divan Spies en Heino van Rooyen het die span ‘n sterk wegsprong gehad,” het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.

“Danksy blitsige lopies deur Carl Whitehead het hulle as oorwinnaars uit die stryd getree.”

 

 

Want to receive news alerts via WhatsApp? Send us an SMS/ WhatsApp message with your name and cellphone number to 079 414 6709. 

Familiarise yourself with our WhatsApp service disclaimer.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

 

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein HeraldKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button