Editor's choiceLocal newsNewsSchools

Florries maak kersinkopies maklik

Heerlike kersmark by Hoërskool Florida gehou.

Mens kon nie Kersinkopies op ‘n lekkerder manier doen as om rustig op ‘n Saterdagoggend deur stalletjies by Hoërskool Florida te loer nie.

Die skool se Kersmark was ‘n reuse sukses. Verlede Saterdagoggend (21 November) was die skoolgronde vol mense, elkeen by die stalletjie wat hulle die meeste interesseer. Meeste van die geskenke wat te koop was, is tuisgemaak. Alles van juweliersware tot meubelstukke en kussings is spotgoedkoop aangebied.

Selfs Roodepark Skool het hul eie stalletjie gehad, met die naaldwerkklas se trotste werk. Rugsakke, haarknippies en materiaal tierlantyntjies was te koop.

Alles was nie net Kersgeskenke nie. Heerlike vlooimarkkosse en -koeldranke was beskikbaar, en die kinders het baljaar met speletjies voor die skool se kantore.

 

Want to receive news alerts via WhatsApp? Send us an SMS/ WhatsApp message with your name and cellphone number to 079 414 6709. 

Familiarise yourself with our WhatsApp service disclaimer.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

 

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein HeraldKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button