Local newsNewsSchools

Helderkruin netbal meisies tops

In die eerste rondte is hul as D12-wenners gekies en het hul goue medaljes ontvang. Teen 24 Julie het hul weer eerste geëindig.

O/11 netbalspelers by Laerskool Helderkruin het die afgelope jaar ‘n uiters suksesvolle seisoen beleef.

As Liga-wenners is hul die geleentheid gebied om aan die Winterspele deel te neem, het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.

“Die span gaan met trots die streek tydens die Gauteng Kampioenskappe op 31 Julie by Hoërskool Florida verteenwoordig,” het Mitchley gesê.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button