EntertainmentLifestyle

Plaas Jesus eerste te midde van ‘n besige lewe

Skrywer: Kevin Deyoung Meer oor die boek: Bekroonde skrywer Kevin DeYoung pak die pro­bleem van besig-wees in Nét 24 uur! aan met die Bybelse gereed­skap wat ons nodig het om by die pro­bleem self uit te kom en dit met wortel en tak uit te roei. Nét 24 uur! kyk na spesifieke lokvalle en struikel­blokke …

Skrywer: Kevin Deyoung

Meer oor die boek:

Bekroonde skrywer Kevin DeYoung pak die pro­bleem van besig-wees in Nét 24 uur! aan met die Bybelse gereed­skap wat ons nodig het om by die pro­bleem self uit te kom en dit met wortel en tak uit te roei.

Nét 24 uur! kyk na spesifieke lokvalle en struikel­blokke in ons besige leefstyl, soos: Wees versigtig vir trots, God verwag nie dit alles van jou nie, jy het priori­teite nodig, raak gerus oor jou kinders en die belang­rikheid van rus.

Die boek bevat ook ’n Skrifindeks, en lesers kan na CrazyBusyBook.com gaan om bespre­kingsvrae af te laai en na video’s te kyk.

Nét 24 uur! sal jou help om net ’n bietjie asem te skep en te kyk na wat werklik belangrik is.

Beskikbaar by uitgesoekte Cum Boeke handelaars

Related Articles

Back to top button