NewsSchools

Havies vereer rugby Welpies

Volgens die spannetjie se afrigter, Morné Prinsloo is Havies se O/7 Welpie groepe een van die grootses en spog met 14 uitblinker spelers.

Laerskool Dr Havinga het hierdie afgelope Saterdag hulle O/7 Welpies rugbyspannetjie vereer en die klein leeutjies het met ‘n kas trofeë weggestap.

Vyf van hulle het spesiale toekennings gekry: MJ Louw (Spesiale Toekening vir Kleinste speler met Grootse hart en die toegewydste speler van die jaar), Ruan Rademeyer (Speler met die meeste vordering van begin tot einde van die jaar), Franshuá Swanepoel (Speler wat die meeste drieë gedruk het die jaar), Liam Watson (Speler van die jaar) en CJ du Toit wat die toekenning vir beste duikkslag ontvang het.

“Dit was regtig ongelooflik om met so ‘n talentvolle klomp spelers te kon saamwerk,” het Prinsloo gesê.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button