Local sportNewsSchool sportSchoolsSport

Is Alwyn die volgende Ernie?

Sy voorgee daal dan ook van 23 tot 12 in die laaste 18 maande sedert hy lid van dié klub is.

Hoërskool Roodepoort het ‘n blink nuwe gholfster in hulle midde.

Alwyn van der Walt het oor die laaste 18 maande uitmuntende prestasies opgelewer. Hy het derde algeheel in die Sentraal Gauteng se “Festive”-toer in Desember 2013 gekom en hy wen ook een van die toernooie wat by Bryanston gholfklub gehou is in bogenoemde toer.

Alwyn was deel van die Ruimsig-buiteklub B-span wat Sentraal Gauteng se C-divisie vir juniors in 2013 wen en in 2014 word Alwyn verkies tot Ruimsig-buiteklub se junior A-span wat in 2014 die sentraal gauteng se A-divisie vir juniors wen. Hy neem verder in 2014 aan die Wes-Rand skole se gholf proewe deel en word verkies tot die B-span.

Alwyn skop 2015 af deur tweede te kom by die Junior Klub Kampioenskappe in die B-divisie, wat ook in Ruimsig buiteklub gehou is.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button