Local newsNews

Maraisburg Rolbalklub bied 45ste Kersboom aan

120 kinders kry 'n voorsmakie van Kersfees.

Die Maraisburg Rolbalklub het op 1 Desember hulle 45ste Kersboom aangebied as deel van hulle inisiatief om minderbevoorregte kinders se lewens te help verbeter.

‘n Totaal van 120 kinders waarvan die ouderdomme van een jaar tot 22-jarige gestremdes gewissel het, is met kos en geskenkies bederf. Daar was ook narre, springkastele, ‘n hansdieretuin (petting zoo) en vele ander vermaak om dit ‘n dag te maak wat nie gou vergeet sal word nie.

Die helfte van die kinders wat diƩ dag by die rolbalklub onthaal is, was van Oord 911 in Newlands en die res het uit die omliggende gemeenskap gekom.

Kliek hier vir galery

Related Articles

Back to top button