NewsSchools

Gauteng-netbalspan het twee Havies

Die spelers kan nie wag om hul skool en provinsie op die baan te verteenwoordig nie.

Laerskool Dr Havinga sien uit na die 2022-netbalseisoen saam twee van hul doelgerigte netbalspelers.

Omolemo Cwaile is gereed vir die uitdaging. Foto: Alanicka Lotriet.

Hulle is Kayla Venter (o.13) en Omolemo Cwaile (o.12) wat onlangs verkies is tot hul onderskeie Gauteng-netbalspanne.

Kayla Venter is gereed vir die uitdaging. Foto: Alanicka Lotriet.

Die spelers kan nie wag om hul skool en provinsie op die baan te verteenwoordig nie.

Related Articles

Back to top button