Editor's choiceNewsSchools

Hoërskool Bastion se Landsdiens-sterre

Hulle het die uitnodiging ontvang nadat hulle die onlangse Provinsiale Landsdienskamp bygewoon het.

Twee van Hoërskool Bastion se leerlinge het goeie prestasies in Landsdiens behaal.

Franzelle Mertz en Jaco Booyens is albei genooi om later vanjaar die Nasionale Landsdienskamp by te woon.

Hulle het die uitnodiging ontvang nadat hulle die onlangse Provinsiale Landsdienskamp bygewoon het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button