NewsSchools

Roodies speel spel-spel

Ses leerlinge dring na ATKV Spelathon se eerste rondte deur.

Ses leerlinge van Laerskool Roodekrans gaan binnekort vir ‘n groter gehoor bewys hulle kán spel.

Al ses gaan aan die ATKV Spelathon se eerste en tweede uitdunrondtes in Mei en Junie deelneem. Leandri Engelbrecht en Marko Cronjé sal in Mei by Laerskool Fontainebleau wys wat in hul steek. Megan Martin, Daniëlle Paulis, Jenna Cronjé en Lehan Kruger sal op 10 Junie hul vermoë by Helpmekaar Skool ten toets stel.

“Baie geluk en sterkte met die uitdunne,” het skoolwoordvoerder Theolene Pienaar hul namens die res van die skool gewens.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Related Articles

Back to top button