EntertainmentLifestyle

Hervormde Kerk op Evander bied boemelaardans aan

Enige iemand is welkom om soos ñ boemelaar aan te trek

Die Hervormde Kerk op Evander bied Saterdagaand (27 Oktober) ‘n boemelaar-dans aan en almal is welkom.

Kaartjies kos R100 per paar of R50 per persoon en begin om 6.30nm.

Die tema vir die aand is boemelaars en belangstellendes moet soos boemelaars aantrek.

Gratis worsbroodjies is ingesluit by die prys en belangstellendes moet hul eie drinkgoed saamneem.

Vir meer inligting of om plek te bespreek, skakel me. Thea Potgieter by 082 823 2728.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button