Lungisani Mphuthi het op 16 September die Rebelist-kompetisie by die Quantum Energy Hoëveld Fees gewen.
Deelnemers het krag en deursettingsvermoë aan dag gelê om die moordende aktiwiteite te bemeester.
Lungisani het die beste tyd van 1 min 30 sek in die mansafdeling behaal.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205
You can read the full story on our App. Download it here.