Local sportStreeknuus

Bronkhorstspruit en Cullinan se rugbymanne maak reg vir nuwe seisoen

Albei klubs gaan vanjaar in die Presidentsliga deelneem.

Bronkhorstspruit en Cullinan rugbyklubs het begin met vanjaar se oefening.

Cullinan speel hul eerste vriendskaplike wedstryd op 10 Februarie teen Loskop Rugbyklub op Groblersdal.

Die klub is sowat 20 spelers kwyt sedert verlede jaar en nooi belangstellendes om by die klub aan te sluit.

Bronkhorstspruit Rugbyklub speel hul eerste vriendskaplike wedstryd op 24 Februarie teen die Noordelikes Rugbyklub.

Albei klubs gaan vanjaar in die Presidentsliga deelneem.

Rugbyspelers het begin met hulle oefining vir vanjaar se seisoen.

Related Articles

Back to top button