Secunda-leerder haal SA Bokkie Rugbyspan

Jordan Webb is trots daarop om sy land te kan verteenwoordig.

Jordan Webb, ‘n Hoërskool Secunda-leerder en ’n voormalige leerder van Laerskool Kruinpark, is vir die SA Bokkie o19-rugbyspan gekies.

Webb, Nardus de Wet, wat tans in Hoërskool Ermelo is en Thierry Enslin wat tans in Ligbron Akademie vir Tegnologie is, was al drie deel van die Hoëveld Bokkie Rugbyspan.

Hulle het saam met die SA span vanaf 30 September tot 10 Oktober na Spanje getoer en in wedstryde met klubspanne meegeding.

Exit mobile version