School sportSport

Errie katrol vir haar ‘n plek in SA-hengelspan los

Sy het in April reeds aan die Savof-hengelspele te Vaaldam deelgeneem.

Zané Coetzee, ’n gr. 8-leerder van Hoërskool Ermelo, is onlangs vir die Suid-Afrikaanse Varswater-oewerhengelfederasie (Savof) se dogtershengelspan vir 2021 gekies.

Sy het in April reeds aan die Savof-hengelspele te Vaaldam deelgeneem.

Zané Coetzee maak lyn nat by ’n vorige hengelkompetisie. (Foto: Verskaf)

Zané is na afloop van die hengelspele genooi om saam met die Savof te toer.

Die toer sal vanaf 2 tot 8 Oktober by Bloemhofdam plaasvind.

Related Articles

Back to top button