Local sportSport

Desmond Visser raap Standerton Rolbalklub se enkelspelkampioenskaptitel op

Die Visser-egpaar is klub-kampioene, met Salomé wat op Saterdag 24 Oktober die vroue-enkelspel beklink het.

Tydens Standerton Rolbalklub se mansenkelspelkampioenskap op Saterdag 7 November, is Desmond Visser as kampioen gekroon.

Volgens Elrina Greaves, het die balle vinnig in die versengende hitte gerol.

Marco Oelofsen het in die tweede plek geëindig, gevolg deur André de Bruto en Riaan Mertz.

Die Visser-egpaar is klub-kampioene, met Salomé wat op Saterdag 24 Oktober die vroue-enkelspel beklink het.

Die klub het dit as spesiaal beskryf.

Marco Oelofsen laat op Saterdag 7 November die hout rol. (Foto: Verskaf)

Related Articles

Back to top button