School sportSport

Laerskool Kalie de Haas bied jaarlikse landloopbyeenkoms aan

Meer as 500 atlete het deelgeneem en verskeie Kalies-atlete was onder die top 10.

Laerskool Kalie de Haas het onlangs hul jaarlikse landloopbyeenkoms by Hoërskool Standerton aangebied.

Meer as 500 atlete het deelgeneem en verskeie Kalies-atlete was onder die top 10.

Dogters:
0/7 – Zelmari Luus (derde), Jacey Moll (10de)
0/8 – Sthandwa Hlatshwayo (sewende)
0/9 – Naledi Khoza (10de)
0/10 – Ayanda Madonsela (sesde)
0/12 – Tshepiso Mokoena (tweede)
0/13 – Lucy Mkabela (agtste), Bonita vd Westhuizen (10de)

Seuns:
0/10 – Duan Botha (tweede), Nkosinathi Mahlang (sesde)
0/11 – Ayanda Mchunu (negende)
0/12 – Elishama Mtshali (sesde)
0/13 – Sinenhlanhla Makhowane (agtste)

Related Articles

Back to top button