Local sportSport

Hengelaars kap nette vol vis vas by dam

Die vis van die dag het aan die swaarste sak modderbek gegaan.

Meyerville Hengelklub het op 11 Mei by die klubwater ‘n kompetisie aangebied met 34 hengelaars wat 199 visse met ‘n totale gewig van 86,166kg vasgekap het.

Die vis van die dag het aan die swaarste sak modderbek gegaan.

Die uitslae in die onderkeie afdelings is: 

Meesters:
Carel Lombard – 13 visse (6,23kg)
Cobus Strijdom – 11 visse (4,568kg)
Solly du Preez – nege visse (4,137kg)
Solly du Preez het die vis van die dag gevang.

Seniors:
Danie Human – 33 visse (13,978kg)
Richard Hills – 26 visse (13,190kg)
Willem Hermann – 13 visse (7,313kg)
Danie Human het die vis van die dag vasgekap.

Vroue:
Marianne Erasmus – 11 visse (2,884kg)
Louisa Nel – agt visse (2,77kg)
Louise van Vuuren – vier visse (4,507kg)
Louisa Nel het die vis van die dag aan wal gebring.

Juniors:
Lourens van Vuuren – vyf visse (1,56kg)
Leonard Parkinson – vier visse (1,43kg)
JT Pretorius – twee visse (0,57kg)
Germarie Pretorius het die vis van die dag ingekatrol.

Die volgende kompetisie is ook ‘n dagkompetisie wat op 8 Junie plaasvind.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button