SECUNDA – Lede van Sasol Stoeiklub het onlangs aan die Mpumalanga Ope-stoeikampioenskap op Middelburg deelgeneem en verskeie eerste-, tweede- en derde plekke behaal.
Die stoeiers wat medaljes verower het, is Sarah-Ann Francke (derde), Pieter Bezuidenhout (tweede), Hendrik Nel (tweede, Ragen Meyer (derde), Zak Manaia (derde), Tiaan Carelse (eerste) en Stoffel Schutte (tweede).
Die stoeiers wat deelname-medaljes in die langtermyn-ontwikkelingsafdeling ontvang het, is Francke Brussow, Simeon Oosthuysen, Benjamin Oosthuysen, Kamden Lessing, Keegan Lessing en Liam Swarts.
You can read the full story on our App. Download it here.