Local sportSport

Stoeiers ryg medaljes in by Mpumalanga Ope Stoeikampioenskap

Dié stoeiers van Sasol Stoeiklub het medaljes ontvang by die Mpumalanga Ope Stoeikampioenskap wat onlangs op Middelburg gehou is.

SECUNDA – Lede van Sasol Stoeiklub het onlangs aan die Mpumalanga Ope-stoeikampioenskap op Middelburg deelgeneem en verskeie eerste-, tweede- en derde plekke behaal.

Die stoeiers wat medaljes verower het, is Sarah-Ann Francke (derde), Pieter Bezuidenhout (tweede), Hendrik Nel (tweede, Ragen Meyer (derde), Zak Manaia (derde), Tiaan Carelse (eerste) en Stoffel Schutte (tweede).

Die stoeiers wat deelname-medaljes in die langtermyn-ontwikkelingsafdeling ontvang het, is Francke Brussow, Simeon Oosthuysen, Benjamin Oosthuysen, Kamden Lessing, Keegan Lessing en Liam Swarts.

Dié stoeiers van Sasol Stoeiklub het medaljes ontvang by die Mpumalanga Ope Stoeikampioenskap wat onlangs op Middelburg gehou is.

Related Articles

Back to top button