Die kampioenskap het vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth plaasgevind.
Danél Olivier, Carla Ferreira en Ruan du Toit van Hoërskool Ermelo is onlangs verkies om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap deel te neem. Dit vind vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth plaas. (Foto: Verskaf)
Danél Olivier, Carla Ferreira en Ruan du Toit van Hoërskool Ermelo is onlangs verkies om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap deel te neem.
Dit het plaasgevind vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth. (Foto: Verskaf)