Local sportSport

Meyerville Hengelklub spog met 1 495 visse by onlangse kompetisie

Die volgende kompetisie sal vanaf 8 tot 9 Maart by die klubwater plaasvind.

Altesaam 52 hengelaars het by Meyerville Hengeklub se onlangse kompetisie ’n totale vangs van 1 495 visse van 541,463kg vasgekap.

Die vis van die dag het aan die swaarste baber gegaan.

Die uitslae in die onderskeie afdelings is:

Meesters
Koos van Rensburg met 65 visse van 23,3kg
Pikkie Gleeson met 49 visse van 20kg
Pikkie Petzer met 37 visse van 9,7kg
Koos van Rensburg – swaarste baber

Seniors
Richard Hills met 152 visse van 44,6kg
Danie Human met 101 visse van 29,7kg
Jimmy Gleeson met 75 visse van 27,9kg
Juan Niewhoudt – swaarste baber

Vroue
Zandile Radebe met 56 visse van 21,6kg
Ilene Schonken met 50 visse van 16,87kg
Marianne Erasmus met 35 visse van 15,03kg
Marianne Erasmus – swaarste baber

Juniors
Ruan van Zyl met 17 visse van 5,44kg
JT Pretorius met nege visse van 1,66kg
Leonard Parkinson met agt visse van 2,50kg
JT Pretorius – swaarste baber

Die volgende kompetisie sal vanaf 8 tot 9 Maart by die klubwater plaasvind.

Related Articles

Back to top button