Standerton en Distrikhengelklub verteenwoordig Mpumalanga by Kol-en-Verwerp Kampioenskap

Spanne van vier lede elk neem in die afdelings deel en die wenners word in spanverband bepaal.

Lede van die Standerton en Distrikhengelklub het op 14 Julie die Mpumalanga Hengelfederasie by die Kol-en-Verwerp Suid-Afrikaanse Kampioenskap op Brakpan verteenwoordig.

Die klublede wat deelgeneem het is:
• Andries Holtzhausen – Mpumalanga Seniorspan
• Dalene Hoffman – Mpumalanga Vrouespan
• Niewies Janse van Nieuwenhuizen – Mpumalanga Meesterspan
• Louis Fourie – Mpumalanga Meesterspan
• Morné Kühn – Mpumalanga Juniorspan
• Franco Hoffman – Mpumalanga Juniorspan
• Marco Olivier – Mpumalanga Juniorspan
• Jared Rodgers – Mpumalanga Juniorspan
• Wim van Rensburg – Mpumalanga Juniorspan-bestuurder

Lees ook:  Missing man from Sakhile found dead in Perdekop

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version