Local sportSport

Mammas buig die knie teen dogters in hokkiewedstryd op Standerton

Met selfs vyf ekstra spelers op die veld en ’n skeidsregter wat duidelik aan die mammas se kant was, kon die kinders steeds met ’n oorwinning van 2 - 1 spog.

Die mammas het gou op 18 Junie besef hierdie is ’n perd van ’n ander kleur en dat die 0/14-hokkiebokkies van Hoërskool Standerton hulle spel ken.

Met selfs vyf ekstra spelers op die veld en ’n skeidsregter wat duidelik aan die mammas se kant was, kon die kinders steeds met ’n oorwinning van 2 – 1 spog.

Lees ook:  GALERY – Ma’s en SHS D0/14-hokkiespan spook sake op veld uit

Daar was skaterlag en groot pret in albei kampe.

Almal wat die middag bygewoon het, hoop dat ’n soortgelyke wedstryd weer sal plaasvind.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Die mammas van die 0/14-hokkiespan wat teen hulle dogters gespeel het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button